Testimonials

Dec 2012

Môre daar Kosie!!

Ek moet net eers vir jou ‘n dankie sê vir die ongelooflike Summercamp wat jy vir die kinders gereël het!!
William het dit verskriklik geniet. Die rockclimbing was great en natuurlik iets heel anders vir hom en raai wat het hy die heel meeste geniet? Die stap Greyton toe – “Mamma DIT was nou bitter lekker!!”
Ons het natuurlik ook al ‘n braailes gekry. Jy gooi NIE die tjops in die Jimmy sous NIE Mamma; jy smeer dit halfpad deur die braai met ‘n kwassie aan. Dankie tog daar was ‘n kwassie by die strandhuis – die braaikoning run nou die braaishow vir ons!! Ons weet ook nou hoeveel weeg ‘n perd en hoeveel eet hy! En dan natuurlik die groot kinders se stories – wat ‘n fees vir ‘n 10jarige!!
Dankie vir puik reelings, vir hoogs opvoedkundige entertaining en so baie liefde en lag en wysheid waarmee die kinders omring is!!
Baie seën vir jou en jul gesin en dra ook ‘n groot dankie oor aan jou span – Lizette, Emma, Margaux en Willie!!
Liefde uit ‘n dankbare hart!
Anne-Marie

Advertisements
Leave a comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: